School Management Team | Skoolbestuurspan
Opvoeders / Educators
Riette du Toit
Music / Musiek
Maria Snyman
Librarian / Bibliotekaris
Studente | Students
Administrative Staff | Administratief Personeel
General Staff | Algemene personeel
Hoofleiers en Leerlingraad
Om hulle voor te berei vir die taak wat voorlê, woon die verkose leerlingraad ‘n leierskamp by. Hier word die pligte en verantwoordelikhede, ens. van ‘n leerlingraad aan hulle verduidelik. Die leerlingraad neem ook aan verskeie spanbou aktiwiteite deel. Dit gaan hulle geleentheid bied om planne te beraam, as groep saam te werk en mekaar op ander terreine as net in die klas te leer ken.
Gedurende die jaar hou die leerlingraad vergaderings om hul pligte en dissiplinêre kwessies van die leerders te bespreek. Ander aktiwiteite word ook hier bespreek.
Ons glo en vertrou dat elke leerder wat die geleentheid het om as leerlingraad te dien, hierdeur verryk word en dat dit ‘n bydrae sal lewer op hul pad na volwassenheid.
Ons 2022 Leerlingraad
Voor/Front: Mr. John Fourie (adjunkhoof/deputy-head), Katleho Khomi (onderhoofseun/ deputy-head boy), Daniel Davies (hoofseun/head-boy), Tessa Gerber (hoofmeisie/deputy-head girl), Chris-Mari Landman (onderhoofdogter/deputy-head girl). Mr. Cornelius Coetzer (skoolhoof/principal).
Middel/Middle: Juf. Melissa Fouché, Zoé Booysen, Baxolise Kuselo, Mieke Hickman, Chloë Millward, Anuscké Ysel, Okuhle Mboya, Kelsey Prinsloo, Tané Jansen van Vuuren, Melita Steyn, Blessing Ndou, Lathitha Zamani
Agter/Back: Ezra Karolisin, WWJ Spangenberg, Divan Coetzer, Max Picus, Qobo Hulana, Adom Malgas, Aldu Schreuder, Owen Mostert, Ricus Nel, mnr. Henri Alers, Bianca Greeff.
Die Beheerliggaam
Volgens Afdeling 16 van die Suid-Afrikaanse Skolewet (SASW), 84 van 1996, is die beheer van elke openbare skool gesetel in die beheerliggaam. Die beheerliggaam staan voorts in ‘n vertrouensverhouding teenoor die skool. Die professionele bestuur van ‘n openbare skool moet deur die skoolhoof onderneem word.
Die SASW skryf ook voor dat Laerskool Stulting 9-lede tot die beheerliggaam moet verkies. Buiten die skoolhoof (Ex Officio-lid) moet 5-ouers en 3-personeellede verkies word. Verkiesing van lede vind elke 3-jaar plaas.
Ampsdraers verkies tot die beheerliggaam: 2021 – 2024
Oloff Cilliers: Voorsitter / Chairman
Caryn Basson: Ondervoorsitter en Finansies / Deputy Chairperson and Finance
Hyno Millard: Instandhouding / Maintenance
Jacobus Vermaak: Borge en Bemarking / Sponsorship and Marketing
Eugene Duvenage: Beleid, Toelatings en Personeel / Policy, Admissions and Staff
Rienie Bekker: Ondersteuningsdienste en Fondsinsameling / Support Services and Fundraising
Werner van Wyk: Dissipline, Buite-kurrikuler en Veiligheid / Discipline, Extra-mural and Safety
Maryna Porter: Sekretaresse en Tesourier / Secretary and Treasurer
Cornelius Coetzer: Skoolhoof / Principal