KLEREWINKEL / CLOTHING SHOP

Uniform

Clothing Shop Operating hours:

Open on Monday to Friday 7:15-8:15  & 11:00-12:00


Dress for girls:

Summer school uniform: Red school gym, white short sleeved shirt, short white socks and black school shoes. On cold days a black jersey or the school track suit top may be worn over the gym.

Winter school uniform: Red school gym, white long sleeved shirt, school tie, long grey socks or black stockings and black school shoes. Black school jersey and / or track-suit top may be worn over the gym.
Or
School track-suit, white long-sleeved shirt, tie, grey socks and black school shoes.

Hair: All hairstyles should be conservative, neat and compliment the school uniform. No eccentric fashion styles will be allowed. In general, all hairstyles should be appropriate for primary school learners.

Girls

Only natural hair is allowed:

    • No false hair pieces or extensions allowed
    • No braiding with artificial hair allowed
    • Platting of natural hair is allowed
    • Natural afro is allowed – limited to 5cm in length worn with an “Alice band”.

Only natural hair colour is allowed

    • No colouring or highlights or lowlights
    • No dying or bleaching

Hair that extends over the collar must be tied
When hair is combed down, it may not touch the eyebrows

    • Hair must be kept away from the face

Only red or black hair accessories (ribbons, combs, “Alice-bands” and baubles) that fit in with the school’s colours may be worn.
Hair must be properly tied and display neatly.

Boys

Only natural hair is allowed:

    • No false hair pieces or extensions
    • No braiding with artificial hair allowed
    • No platting of natural hair is allowed
    • No afro is allowed

Only natural hair colour is allowed:

    • No colouring or highlights or lowlights
    • No dying or bleaching

Hair must be short and neatly cut:

    • No hair in the section around the ears
    • Hair may not touch the ears when it is combed down
    • Hair may not touch the eyebrows when it is combed down

No undercuts will be allowed:

    • Hair at the back and sides must be gradually layered
    • Hair may not bush out excessively

Sideburns may extend up to the middle of the ear
No hair accessories may be worn

Seunsdrag

Somer skooluniform: Kortmou wit hemp, grys kortbroek, lang grys kouse en swart skoolskoene.

Winter skooluniform: Langmou wit hemp, skooldas, grys kort- of langbroek, grys kouse en swart skoolskoene. Swart skooltrui en / of die skoolsweetpakbaadjie mag bo-oor gedra word.

Of

Skoolsweetpak, langmou wit hemp, skooldas, grys kouse, swart skoolskoene

 

Hare

Alle haarstyle moet konserwatief, netjies wees en die skooluniform komplimenteer. Geen eksentriese modestyle word toegelaat nie. In die algemeen moet alle haarstyle ons leerders as laerskool kinders uitbeeld.

Dogters

Slegs natuurlike hare word toegelaat:

    • Geen vals haarstukke of verlengings word toegelaat nie
    • Geen vleg met kunsmatige hare word toegelaat nie
    • Vleg van natuurlike hare word toegelaat
    • Natuurlike “afro” word toegelaat – beperk tot 5cm in lengte wat met ‘n “Alice-band” gedra moet word

Slegs natuurlike haarkleur word toegelaat:

    • Geen onnatuurlike strepies (“highlights / lowlights”) nie
    • Geen kleur en bleik van hare nie

Hare wat oor die kraag hang, moet vasgemaak word.

Wanneer hare gekam word mag dit nie aan die wenkbroue raak nie

    • Hare moet weg van die gesig gehou word

Slegs rooi of swart haarbykomstighede (linte, kammetjies, “Alice-bands” en bolletjies) wat by die skool se kleure pas, mag gedra word.

Hare moet behoorlik vasgemaak word en netjies vertoon.

 

Seuns

 

Slegs natuurlike hare word toegelaat:

    •  Geen vals haarstukke of verlengings word toegelaat nie
    • Geen vleg van kunsmatige hare word toegelaat nie
    • Vleg van natuurlike hare is verbode
    • Geen “afro” word toegelaat nie

Slegs natuurlike haarkleur word toegelaat:

    • Geen onnatuurlike strepies (“highlights / lowlights”)
    • Geen kleur en bleik van hare

Hare moet kort en netjies geknip wees:

    • Die gedeelte om die ore moet skoongeknip wees.
    • Hare mag nie aan die ore raak wanneer die hare gekam word nie.
    • Hare mag nie aan die wenkbroue raak nie.

Haarstyle wat onder uitgeskeer of -geknip word (“undercuts”), is verbode:

    • Hare moet agter en langs die kant reëlmatig opgesny word.
    • Hare mag nie uitermatig van die kop wegstaan nie

Wangbaard (“sideburns”) kan tot by die middel van die oor strek.

Geen haarbykomstighede mag gedra word nie