Kodering en Robotika | Coding and Robotics

Kodering en Robotika 

Laerskool Stulting spog met ‘n unieke kodering en robotika kurrikulum waaraan elke klas vanaf graad 1 tot 7 weekliks deelneem. Die vak gebruik Lego Education robotika stelle om masjiene te bou deur ratte en katrol stelsels en so meer te gebruik. Die masjien word dan deur ‘n rekenaar geprogrameer om sekere take te verrig.  Daar is ook ekstra kodering en robotika klasse vir graad 4-7 op Maandae en graad 1-3 op Vrydae.

Coding and Robotics

Stulting Primary School boasts a unique coding and robotics curriculum in which every class from grades 1 to 7 participates weekly. The subject uses Lego Education robotics kits to build machines by using gears and pulley systems and so on. The machine is then programmed by a computer to perform certain tasks. There are also extra coding and robotics classes for grades 4-7 on Mondays and grades 1-3 on Fridays